Gaan na inhoud

Die 50ste Reünie, 15 – 17 Oktober 2026

Drie dae saam, vyftig jaar later. Kom na een of kom na alles. Die belangrikste is dat jy kom.

Program

Tye en plekke word hier bygewerk sodra dit bevestig is.

  1. Donderdag

    15 Oktober

  2. Vrydag

    16 Oktober

    • Oggend by die skool

      06:45

      Affies, Lynnwoodweg · Kaart

      06:45
      Aankoms
      07:00
      Koffie by 1920
      07:30
      Vierkantopening
      08:45
      Foto's
      09:00
      Inligtingsessie in die Museum
      09:30
      Ontbyt
      10:30
      Skooltoer
    • Rolbal vir almal

      12:00

      CBC Old Boys, Groenkloof · Kaart

      Langs die ou Little Company of Mary-hospitaal. Klas teen klas: sien die spanindeling hieronder.

    • Bulletjie-kuier en spitbraai

      CBC Old Boys, Groenkloof · R100 per persoon

      Direk ná die rolbal, op dieselfde plek.

  3. Saterdag

    17 Oktober

    • Buffet saam met gades

      19:00

      Safari, Lynnwoodweg · R400 per persoon · Kaart

      Drag: gemaklik (casual).

Rolbal: voorlopige spanindeling

Klas teen klas. Bygewerk 29 September 2026. Die indeling kan nog volgens voorkeur verander: laat weet ons as jy wil skuif.

  • 10A

    • Barry Grobbelaar
    • Wimpie van Olst
    • Nico Serfontein
    • Inus Oosthuizen (nog te bevestig)
  • 10B · Span 1

    • Sarel Meiring
    • Frik de Jager
    • Len van Wyk
    • Garrith Middleton
  • 10B · Span 2

    • Charl Badenhorst
    • Jozua de la Harpe
    • Tienie Bronkhorst
  • 10C · Span 1

    • Ren Oosthuizen
    • Deon Conradie
    • Derik van Rensburg
    • Wilco Uys
  • 10C · Span 2

    • Frans (Smiley) Human
    • Rudolph Pretorius
    • James van Niekerk
    • Leon Nel
  • 10D

    • Ockert Pretorius
    • Herman (Paal) Fourie
    • Alwyn Parsons
  • 10E · Span 1

    • Gerrit Roberts
    • James Matthee
    • Peet van der Merwe
    • Jan Erasmus
  • 10E · Span 2

    • Friedel Knobel
    • Koot Erasmus
    • Dick Putter
    • Kobus de Klerk
  • 10F

    • Wouter Smith
    • Jan Kruger
    • Rudie (Koekies) Koekemoer
    • Marcel Straub
  • 10G · Span 1

    • Chris de Wet
    • Charl van Rensburg
    • Johan Moolman
  • 10G · Span 2

    • Jaco van Schalkwyk
    • Pine Pienaar
    • Terence Mathie
    • Sass Brönn

Betaling

Betaal per EFT in die reünierekening, verkieslik voor 30 September 2026. Die Saterdag-buffet kos R400 per persoon en die spitbraai R100 per persoon.

Rekeningnaam
Affies 50
Bank
Standard Bank
Rekeningnommer
10178257441
Verwysing
Jou van en voorletters
Vrae oor betaling
Sarel Koen · sjkoen@iafrica.com

Bring saam

  • Ou foto's uit die skooldae. Ons wil dit graag afneem en hier plaas.
  • Jou gholfsak as jy Donderdag speel.
  • Stories. Veral dié wat destyds nie vertel kon word nie.

So was dit by die 40 jaar reünie in 2016

Die vierkantopening saam met die skool, en die aand saam met die gades.