Gaan na inhoud

Elke eerste Donderdag

Geen agenda, geen toesprake nie. Net die manne, 'n koue drankie en die stories van destyds. Almal is welkom.

Volgende byeenkoms

Donderdag 1 Oktober 2026

Waar
Waterkloof Golfklub, Pretoria
Wie
Enige Affie van 1976. Bring gerus ’n maat saam wat lanklaas kom kuier het.

Die datum op hierdie blad werk self aan na die volgende maand se eerste Donderdag.

Die manne by 'n Donderdag-byeenkoms in April 2018
’n Donderdagaand in April 2018.

Die Kaapstad-groep

’n Klompie van ons het aan die Kaap gaan woon, en hulle kom ook bymekaar. In April 2016 het hulle saam gebraai.

Besonderhede volg. Woon jy in die Kaap, of reël jy die groep daar? Laat weet ons hieronder, dan kom die besonderhede hier.

Sien die foto's van die Kaapstad-braai →

Ek is in die Kaap

Ons stuur jou besonderhede aan die Kaapstad-groep.

Foto's van die Donderdae

Alle foto's →