Ons onthou ons maats
Hulle het saam met ons in die klaskamers gesit, op die velde gespeel en in 1976 matriek geskryf. Ons dra hulle met liefde saam.
36 maats, klas vir klas.
Klas 10A
4 maats- Wynand Bezuidenhout
- Dr Abel De Kock
- Charles Evans
- Gerrie Germishuys
Klas 10B
5 maats- Christo Bosch
- Barry Gravette† 2021
- André Lötter† 2020
- Johann Minnaar
- André Myburgh “AC”
Klas 10C
3 maats- Abraham Coetsee “Amie”† 2025
- Bertus Malan “Slang”
- Gert Van der Westhuizen “Wessie”
Klas 10D
3 maats- Charl Blignaut “Mof”
- André Joubert
- Danie Malan† 2009
Klas 10E
5 maats- Nico Campher† 2018
- JH Cilliers
- Marius Combrink
- Barend Van der Walt
- Braam Wolmarans
Klas 10F
5 maats- Braam Cilliers
- Matthys De Jager
- Francois Marais
- Dr Gerrie Odendaal
- Andri Retief
Klas 10G
9 maats- Herman Buhr† 2016
- Daniel De Bruyn “Dagga”† 2019
- Johan De Kock
- Christoff Heyns “Uil”† 2021
- Pieter Kruger
- Henk Lategan
- Leon Lötter
- Justus Rothman† 2026
- Dr Johan Van der Merwe “Spook”† 2021
Klas onbekend
2 maats- Johannes Geldenhuys “Gellies”† 2026
- Hannes Potgieter† 2018
Hierdie lys word bygewerk. Is ’n naam, klas of jaartal verkeerd, of ontbreek iemand? Laat weet ons asseblief hieronder.
In liefdevolle herinnering

Het jy ’n foto van ’n maat wat hier hoort? Stuur dit gerus.